R

M

&

Ruan & Michelle

Hiermee word julle vriendelik uitgenooi na die ​huweliksbevestiging van

Ruan & Michelle

Die Tyd

14h00 vir 15h00

Die plek

Kuungana

Bush Lodge

Die datum

09 Augustus 2024

Akkommodasie

Gaste is verantwoordelik vir die boek van hulle verblyf.

druk asb op die verblyf se naam vir hulle volle webwerf.

012 736 2131 ​/ 064 523 2442

info@attherocks.co.za

I have found the one

whom my soul loves

Song of solomon 3:4

Belangrike inligting

Wa​t trek ons aan?

Semi-formeel (All black)

Is ons kinders welkom?

Ja indien die uitnodiging dit so spesifiseer

Mag ek ‘n metgesel bring?

Ja indien jou uitnodiging dit so spesifiseer

Is koelhouers toelaatbaar?

Nee, geen koelhouers sal toegelaat word nie

Is daar ‘n kontant kroeg?

Ja daar is een op die perseel

Wat gee ons as trou geskenk?

hier is ‘n wenk vir ‘n geskenkie, beskou ons nie as ​astrant, as ons eerder vra vir kontant

Die gevolg

Hoofstrooi Meisie

Strooi Meisie

Strooi Meisie

Strooi Meisie

Marisa

Ziandri

Unice

Mariske

Hoof Strooijonker

Strooijonker

Strooijonker

Strooijonker

Riaan

Stoffel

Ben

Haddon

Blomme Meisie

Blomme Meisie

Blomme Meisie

Blomme Meisie

Mikhayla

Clarissa

Leah

Caitlyn

R.S.V.P

Asseblief voor of op die 19de julie 2024

indien jy sê jy kom & jy daag nie op nie, gaan jy verantwoordelik ​wees vir die kostes wat ons op jou spandeer het.

#vandermerwefees

Designed by magnifico designs